AIS #62 – Hoekom is dit so stil?
Posted on May 20th, 2007 in Potgooi | 1 Comment »
Die foto is geneem net voor ek die potgooi opgeneem het… Kyk net hoe pak die wolke saam hier in Sydney!

- Musiek deur Spratch - I Ask Myself Why
- Hoekom is Phil so stil?
- Terugvoer oor #61
- WOEMF #5 is uit
- Hoe maak jy ‘n potgooi?
- Musiek deur Stefan Ludick – Moenie nou huistoe gaan nie



One Response
Ek is bly jy het so baie terugvoer gekry , en meer mense wat na jou luister, as mede potgooiers. Wens elke show kon so wees, sou dinge baie meet interessant gemaak het.
Dis waar wat jy se oor al die eksterne dinge wat ons besig hou, en nie al-tyd by die potgooi kan uitkom nie. Vat ook maar mooi beplanning om alles se gereel te kry, dat die potgooi elke week gaan uitkom. Dinge soos werk en family kan partykeer jou weerhou om n potgooi te maak.
Ek hoop jou video is al baie afgelaai, en hopelik gaan iemand die murky waters van potgooi betree ….. ons hou moed dat dit gaan gebeur…
KL