AIS #085 – ‘n Nuwe begin
Posted on September 7th, 2008 in Potgooi | 2 Comments »
Kom ons gesels sommer vinnig… Net so ‘n 10 minute show…
- potgooi.com
- Modder Eiland
- Fagan Park – 13 September 2008 @ 11:00 – bring al jou eie goed.
Kom ons gesels sommer vinnig… Net so ‘n 10 minute show…
2 Responses
Phil, thanks vir die plug oor Die Moddereiland Potgooi. Jy sal hom hopelik elke week hoor van nou af. Het groot planne vir die potgooi.
potgooi.com is n baie goeie idee, alles is daar waar dit nodig is. Miskien vir Nico vra om na die graphics te kyk, as ek reg ondou is hy baie handing om die goed te ontwerp en aan mekaat te sit.
Inderdaad bietjie droogte op die potgooifront. Sal bietjie kyk of ons na ons vakansie die leisels weer kan opneem. (Is ons automaties gelys op potgooi.com, of moet ek êrens aanteken?)