AIS #084 – Pot van die kar af
Posted on August 30th, 2008 in Potgooi | 1 Comment »

Ek het my Zoom recorder in die kar gebruik om die potgooi op te neem.
Los ‘n boodskap op die voice mail lyn! +(61 2) 8847 1943

Ek het my Zoom recorder in die kar gebruik om die potgooi op te neem.
Los ‘n boodskap op die voice mail lyn! +(61 2) 8847 1943
One Response
Lekker om te sien julle Afrikaners staan nog saam in die vreemde, Ek’t sommer gegoogle vir AFR en op julle afgekom, Sterkte en groete uit Suidwes, Namibie